
Dit is die plek om ernstig skaak te speel!
Ek het eers na die web toe gekom as 'n vervreemde van skaak in soektog vir 'n nuwe tuiste.Hier het ek gevind wat ek soek!
Daar is meer as genoeg om jou besig te hou.
Daar is kaanse om teen regte IM's & GM's te speel en ook om elke dag in meer as
3 "IHT-Tournamesnts" te speel. Daar is ook die kaans om vriende van regoor die werels te leer ken.
Daar is ook kanse om deel te neem aan besprekings deur IM's en GM's.
Op 'n persoonlikke punt, ek het vanaf 'n 1500 na 'n 1900 beweeg vandat ek Infinia gevind het. Enige vrae? Sien asseblief die web tuiste.
Ek wil baie dankie se vir DEADLYPAWN en sy span by Infinia.
www.Infiniachess.com